Ons doel is om julle bewus te maak van wat in die natuur aangaan. Op die oomblik is ons almal besig om die natuur te beskadig.
1: Ons strooi papiere rond.
2: Ons beskadig die osoonlaag.
3: Ons kap te veel bome af vir die hoveelheid bome wat ons plant.
4: Petrolgasse is 'n groot oorsaak.
5: Gooi afvalstowwe en gevaarlike vloeistowwe in riviere.
As ons almal saamwerk kan ons help en die natuur skoon hou!
No comments:
Post a Comment